Somer in die Kaap

Stadig rol dit oor die vel

Eers ‘n klein korreltjie

Amper onsigbaar

Dan kom twee bymekaar

Dit word al groter

Soos ‘n druppel sagte reën

Rol dit oor die vel

Dit dam op

Dit oordek alles

Dit vermors die hele liggaam

Die hitte wat geen mens wil of kan verstaan nie

-R.Erwee

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s